Modulekode | MUZ 885 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Studente moet ’n miniverhandeling skryf oor ’n onderwerp wat deur die Departementshoof en die Navorsings en Etiekkommitee goedgekeur is. Konsep navorsingsartikel vir publikasie in ’n erkende wetenskaplike joernaal moet saam met die miniverhandeling ingedien word. |
Modulekrediete | 120.00 |
Programme | |
Voorvereistes | MUZ 882, MUZ 883, MUZ 885 moet gelyktydig geneem word |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Musiek |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App